Ek was gister op moneyweb gewees om kommentaar te lewer op die regering se nuwe aardsgas meestersplan.
https://www.moneyweb.co.za/moneyweb-radio/rsg-geldsake/die-regering-maak-sy-meesterplan-vir-gasenergie-bekend/
Kortliks:
Die regering se plan praat nie oor Matola en die gaskrisis nie.
Aardgas is ten minste 3 jaar weg vanaf die regering die regte besluit maak.
Suid-Afrika gaan waarskynlik verneder word deur die feit dat Mozambiek en Namibië, twee lande wat armer as ons is, ‘n LNG-mark gaan hê voor ons.
Suid-Afrika is die enigste G20-land sonder GTP (Gas to Power).
Daar is ‘n wanpersepsie dat gas altyd skoner is as steenkool. Oor die gemiddeld is dit waar, maar nie in alle gevalle nie.