Ek het Izak du Plessis het vanmôre lekker gesels oor Suid-Afrika se kernkrag program en hoekom dit volgens my nie ‘n slegte besluit is nie.
‘n waterverkoeldereaktor soos Koeberg is ‘n bestaande tegnologie waarmee Suid-Afrika reeds baie ervaring het.
Baie dankie een Izak en die laeveld gemeenskap vir die geleentheid om oor die onderwerp te gesels.