Ek het gister twee onderhoude in Afrikaans gedoen oor die Suid-Afrikaanse Regering se besluit om ‘n nuwe kernkragsentrale te bou. Ek het ook ‘n artikel wat in rapport die naweek sal verskyn.
Baie dankie aan Izak van Rensburg Nuuspod en Oom Colyn Serfontein van Briekmerke!